Ordenar Letras gr 8 afrikaans groep 6 letterskommelVersión en línea gr 8 afrikaans groep 6 letterskommel por Everyday Homeschooling 1 'n Gesingery in die aand, o.a. voor 'n geliefde se venster A R D N S E E E 2 Nie interessant nie; waarin mens nie in belangstel nie V G E E R I L V 3 om voor te stel as die moeite werd om te doen E A A B L E E N V 4 Aan ander mense dink voor jy optree A A S A M D G E B 5 Die liefde vir wysheid O F I I F S E L O 6 'n oordrywing wat gebruik word vir beklemtoning of humor I H O L B O P R E 7 Besonder mooi en vol glorie. J N F A I K E I M 8 Om skriftelik vas te lê T E N G K E E O P 9 Met slym op die bors en kort van asem O G R A B S M A I T 10 Raamwerk of ander versperring wat 'n deel van 'n vertrek afskort O F G R A I K T S N 11 min of geen kennis in 'n onderwerp hê nie; veral nie kan lees of skryf nie. N E F A E A A L T B 12 die stappe om 'n antwoord te kry, of die antwoord self E N I B K E R N E G 13 Reëling dat werknemers (binne perke) hulle eie werkure bepaal. E L Y E S T I F D K 14 nie bereid is om verandering, hulp of beheer te aanvaar nie H K E G R K N I D A 15 Om konneksie te maak T N E E N O K R E K