Ordenar Letras Skommel letters: Simson se verhaalVersión en línea Skommel die letters om die woorde te kry wat pas by die beskrywing van dinge in die geskiedenis van Simson. por Kruiskind GK Jeug 1 Simson se pa G N A A O M 2 Sy hare word nie geskeer nie, want hy is toegewy aan God. R N R A A S Ë E 3 Die vrou wat Simson se geheim verklap het. E D L A I L 4 Spys het uit die eter gegaan en ______ uit die sterke. I T O I H G S E E D 5 Simson sterf tydens die offerfees vir die afgod, _______. O A D G N 6 Simson dra die ____ op sy rug na die berg oorkant Hebron. T T O R D S O S P A 7 Delila vleg Simson se haarlokke hierin vas. S E L F T E W E O 8 Die wapen waarmee Simson 'n duisend Filistyne doodslaan. K E K E N B A E 9 Simson gebruik hierdie diere om die Filistyne se koringlande af te brand. L J K A K A S 10 Die boodskapper wat die geboorte van Simson aankondig. L E N G E