Crear actividad
Jugar Test
1.  []
'n Gesingery in die aand, o.a. voor 'n geliefde se venster
2.  []
Nie interessant nie; waarin mens nie in belangstel nie
3.  []
om voor te stel as die moeite werd om te doen
4.  []
Aan ander mense dink voor jy optree
5.  []
Die liefde vir wysheid
6.  []
'n oordrywing wat gebruik word vir beklemtoning of humor
7.  []
Besonder mooi en vol glorie.
8.  []
Om skriftelik vas te lê
9.  []
Met slym op die bors en kort van asem
10.  []
Raamwerk of ander versperring wat 'n deel van 'n vertrek afskort
11.  []
min of geen kennis in 'n onderwerp hê nie; veral nie kan lees of skryf nie.
12.  []
die stappe om 'n antwoord te kry, of die antwoord self
13.  []
Reëling dat werknemers (binne perke) hulle eie werkure bepaal.
14.  []
nie bereid is om verandering, hulp of beheer te aanvaar nie
15.  []
Om konneksie te maak