Crear actividad
Jugar Test
1.  []
iets verander van privaat na staatsbesit of beheer
2.  []
Met 'n toekomstige datum
3.  []
'n Blaasinstrument van koper met 'n S-vormige buis en kleppe.
4.  []
'n deel wat opwaarts of afwaarts loop
5.  []
Die liggaam van 'n dooie dier
6.  []
'n reis wat met 'n boot onderneem word
7.  []
'n persoon wat hoër in rang is as iemand anders
8.  []
Wat besig is om te knaag (aanmekaar byt en kou)
9.  []
Om goedere met geweld te buit en/of dit wat oorbly te verwoes
10.  []
Wat alles weet; oor alle moontlike kennis beskik.
11.  []
'n blaadjie of klein boekie wat iets adverteer of 'n belangrike saak bespreek
12.  []
Stukke papier met inligting wat êrens opgeplak is.
13.  []
Metode van koop waar eiendomsreg na die koper oorgaan as die volle bedrag vereffen is
14.  []
'n onderwerp of probleem waaroor mense dink en praat
15.  []
Meervoud van politikus; meer as een politikus