Crear actividad
Jugar Relacionar Columnas

verdraagsaam

geselligheid

inkompetent

bendeleier

allesomvattend

beskouenswaardig

uitgrawing

afskaffing

die handeling van uitgrawe, of 'n holte wat uitgegrawe is

wat nie bekwaam, geskik of goed genoeg is nie

om iets te aanvaar sonder om ongeduldig of kwaad te raak

'n gesellige beeenkoms waar mense kuier en gesels

die daad om van iets ontslae te raak of om ‘n einde aan iets te bring

wat alles omvat / alle moontlikhede insluit

wat die moeite werd is om te beskou of oorweeg te word

die leier van 'n bende / groep

nuuskierigheid

inbeslagneming

skitterwerend

amfiteater

ooreenkoms

noodsaaklik

vrolikheid

spesiale kontrak of besluit waarin mense saamstem oor iets

die handeling van vrolik wees

die toestand van nuuskierig wees

wat nie skitter en blink nie (om die weerkaatsing van helder lig te verminder of te blok)

ovaalvormige teater waarby toeskouers sit om ‘n toneel te kyk

die handeling om iets in beslag te neem / om iets volgens wetgewing by iemand te vat

wat baie nodig is