Crear actividad
Jugar Ordenar Letras
1. Die manier hoe mens na iets kyk of dit hanteer
R D E I N G E A B N
2. ‘n baie lang tyd
E I D A K N O E J R
3. vrou wat mense bedien en vir hulle kos en drankies aandra
N N E E R I L K
4. om iets te ontken of te sê dat dit nie so is nie
I T N N O K G N E N
5. enige tyd voor die middag
O M G D A D O I R V
6. wanneer ‘n mens nie meer bewus is wat om hul aangaan nie
W L O S O E S T B U E
7. 'n Handtekening, stempel of ander bewys dat 'n dokument eg is
N S O E E T D N M E S
8. om iets aan die gang te sit of aan te pak
E I T N F I I A S I
9. die uitsig wat jy oor iets het
F P K E E S E R T P I
10. toestand van stabiel te wees
T I L S T A T E I B I
11. om iets tot uitvoering te bring
L R E T N E M E M I P E
12. Unieke nommer wat 'n item in 'n reeks identifiseer
K S R R E M E N O M E
13. Uitvoer van goedere van een land na 'n ander
L E I H U R V A N D O T E
14. Om iets skadeloos oneffektief te maak
U A E R N E R L I S T E
15. iets wat oor gekla of bejammer kan word
S D L G I N A K E W R A B E A