Crear actividad
Jugar Relacionar Columnas

bioties/ biotic

gemeenskap/ community

abioties/ abiotic

populasie/ population

interaksie/ interaction

omnivoor/ omnivore

karnivoor/ carnivore

biosfeer/ biosphere

dieet bestaan slegs uit diere materiaal/ diet consists of only meat

all the populations of organism that interact in a specific area/ al die populasies van organismes wat interaksie het met mekaar in 'n spesifieke area

alle lewende dinge op aarde/ all living things on earth

dieselfde spesie wat in 'n spesifieke geografiese streek voorkom/the same species in a specific geographic area.

lewende organismes/ living organisms

wanner jy in wisselwerking met iets of iemand is/ when you communicate in one way or another with someone or something

' voorbeeld hiervan is 'n beer en 'n mens/ an example of this is a bear and a human

nie-lewende organismes/ non-living organisms